Huisgenoot Beste Resepte: Braai

SOJASOUS EN HEUNING

-

(hoender, vis, vark- en beesvleis)

LEWER 125 ML (½ K) 30 ml (2 e) ryswynasyn 30 ml (2 e) heuning 60 ml (¼ k) sojasous 15 ml (1 e) sesamolie 2 cm-stuk gemmerwort­el, gerasper 2 knoffelhui­sies, fyn gedruk

5 ml (1 t) vyfspesery­poeier

Meng al die bestanddel­e saam. Hou verkoel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa