Huisgenoot Beste Resepte: Braai

KERRIE

-

(sosaties, wild en varkvleis)

LEWER SOWAT 1 L(4 K) 4 groot uie, gekap

250 ml (1 k) water

500 ml (2 k) witwynasyn

1 klein brandrissi­e

30 ml (2 e) elk suiker en kerriepoei­er 5 ml (1 t) fyn komyn

5 ml (1 t) borrie

2 ml (½ t) fyn gemmer

25 ml ( 5 t) fyn koljander

50 ml appelkoosk­onfyt

10 ml (2 t) sout

Kook al die bestanddel­e minstens 10 minute saam. Laat afkoel en hou in die yskas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa