Huisgenoot Beste Resepte: Braai
3 CAJUN-VRYFMENGSEL
(hoender, steak)
LEWER SOWAT 100 ML
30 ml (2 e) sout
10 ml (2 t) elk rooipeper en paprika
15 ml (1 e) fyn peper
5 ml (1 t) peri-peri
10 ml (2 t) droë origanum 5 ml (1 t) droë tiemie 5 ml (1 t) basiliekruid 5 ml (1 t) bruinsuiker knippie mosterdpoeier 15 ml (1 e) droë uievlokkies
5 ml (1 t) droë knoffelvlokkies
Verwerk al die bestanddele in ’n voedselverwerker tot fyn. Bêre in ’n lugdigte houer.