Huisgenoot Beste Resepte: Braai

5 INDONESIES­E MEELMENGSE­L

-

Rol repies hoender of vark of selfs visfilette in die mengsel voor dit geroerbraa­i of in ’n bietjie olie gepanbraai word.

LEWER SOWAT 360 ML

5 ml (1 t) elk rooipeper, fyn komyn, fyn koljander en fyn kardemom

160 ml (²⁄₃ k) geroosterd­e sesamsade

180 ml (¾ k) koekmeel of helfte mielieblom

Meng al die bestanddel­e en bêre in ’n lugdigte houer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa