Huisgenoot Beste Resepte: Braai

GROENPEPER­KORRELSOUS

-

50 ml (50 g) botter

2 ml (½ t) Engelse mosterd 20 ml (4 t) groenpeper­korrels, effens gestamp 200 ml beesvleisa­ftreksel 25 ml (5 t) room sout en swartpeper

1 Maak hierdie sous wanneer jy steak in ’n swart giet-ysterpan braai. Skep die steaks uit en smelt die botter in dieselfde pan.

2 Verwyder van die hitte en meng die mosterd, peperkorre­ls en aftreksel by. Verhit dit terwyl jy al die bruin panskraaps­els inroer.

3 Roer die room by en voeg sout en peper by na smaak.

4 Skep die sous oor die steak.

LEON MUCHEMWA HARARE, ZIMBABWE

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa