Huisgenoot Beste Resepte: Braai

4 MANIERE MET TJOPS

HEUNING-SOJA-VARKTJOPS MET PYNAPPELSA­LSA

-

VLEIS

30 ml (2 e) heuning 30 ml (2 e) hoisinsous 15 ml (1 e) sojasous 4 ontbeende varktjops soos nek, 2,5 cm dik gesny SALSA

1 blik (440 g) pynappelst­ukkies, gedreineer 1 rooi soetrissie, in blokkies gesny

1 klein ui, gekap

1 groen brandrissi­e, ontpit

en gekap

10 ml (2 t) suurlemoen­sap knippie sout

1 Vleis Meng die heuning, hoisinsous en sojasous en smeer oor die tjops. Laat 15 minute staan en braai 1215 minute op matige kole tot goudbruin en gaar. Draai gereeld om.

2 Salsa Meng al die bestanddel­e en sit voor saam met die vleis.

C. COETZER BRITS, NOORDWES

GENOEG VIR

4MENSE Bereiding 15 minute Marineerty­d 15 minute Braaityd 12-15 minute

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa