Huisgenoot Beste Resepte: Braai

SPESERY-SPITHOENDE­R

-

Geroosterd­e hoender was haar oorlede ma se gunsteling-gesinskos, vertel Reshika Singh. “Ek het dié gereg by haar leer maak.”

GENOEG VIR

4 MENSE

1 heel hoender 6 knoffelhui­sies, fyn gedruk 5 ml (1 t) gerasperde vars gemmer

15 ml (1 e) swartpeper

5 ml (1 t) fyn naeltjies

15 ml (1 e) fyn koljander 5 ml (1 t) fyn komyn 60 ml (¼ k) heuning vars koljanderb­lare

(opsioneel)

1 Bind die vlerkies vas met vleistou en bind dan die boudjies aan mekaar vas.

2 Meng die knoffel, gemmer, peper, naeltjies, fyn koljander en komyn goed en smeer oor die hele hoender.

3 Plaas die hoender in ’n spitrooste­r en braai op matige kole tot gaar.

4 Sny in porsies en sprinkel vars koljanderb­lare oor indien verkies.

RESHIKA SINGH KWADUKUZA, KWAZULUNATAL

Bereiding 15 minute Braaityd 45 minute

 ??  ?? 3
3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa