Huisgenoot Beste Resepte: Braai

3 MANIERE OM VLERKIES VOOR TE SIT

-

▪ Ryg hulle aan sosatiesto­kkies.

▪ Maak hoendersto­kkies: Sny die voorpunt af, wikkel die vleis met ’n messie los van die middelste beentjie en druk dit oor die agterste beentjie (foto 6 hierbo). ▪ Sny die vlerkies by die litte deur om kleiner stukkies te vorm en braai in ’n swartpot. Onthou om altyd servette en suurlemoen­water byderhand te hou.

 ??  ?? 55
55

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa