Huisgenoot Beste Resepte: Braai

TANDOORI-HOENDERKEB­ABS

-

HOENDER

4 hoenderbor­s-filette sout

MARINADE

125 ml (½ k) natuurlike jogurt

30 ml (2 e) tandoori-kerriepoei­er of -pasta 30 ml (2 e) gekapte vars koljanderb­lare

1 Hoender Sny die hoender in 2-cm repies, geur met die sout en plaas in ’n niemetaalb­ak. 2 Marinade Meng al die bestanddel­e en giet oor die hoender. Meng goed deur.

3 Ryg die hoender op kebabstokk­ies en braai 10-15 minute op matige kole of tot gaar.

4 Sit voor saam met roti’s.

RESHIKA SINGH KWADUKUZA, KWAZULUNATAL

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa