HOEN­DER-EN-APPELKOOSKEBABS

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Potjies -

HOEN­DER

4 hoen­der­bors­fi­let­te, in blok­ke ge­sny 12 droë ap­pel­ko­se

1 ui, in wig­gies ge­sny

SMEERSEL

125 ml (½ k) ap­pel­koos­kon­fyt

60 ml (¼ k) ge­kap­te vars pie­ter­sie­lie 15 ml (1 e) ge­kap­te vars tie­mie sout en pas ge­maal­de swart­pe­per

1 Hoen­der Ryg die hoen­der, ap­pel­ko­se en ui­wig­gies om die beurt op so­sa­tie­stok­kies. Pak in ’n nie­me­taal­bak.

2 Smeersel Meng die kon­fyt, pie­ter­sie­lie en tie­mie en verf oor die ke­babs. Geur met die sout en pe­per.

3 Braai die ke­babs 15 mi­nu­te op ma­ti­ge ko­le tot gaar. Draai ge­reeld.

ASHLEIGH MEYERS PORT ELIZABETH, OOSKAAP

9 As jy hout-so­sa­tie­stok­kies ge­bruik, week dit voor­af in wa­ter om te keer dat dit brand.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.