Huisgenoot Beste Resepte: Braai

6 MANIERE MET FOELIE

MIELIES MET GEGEURDE BOTTER PATAT MET GEGEURDE BOTTER

-

1 mielie met (of sonder) blare gegeurde botter van jou keuse (resepte op bl. 23)

Trek die blare weg, vryf die mieliepitt­e met die gegeurde botter in, vou die blare terug, bind met tou vas en bak sowat 30 minute naby die kole tot gaar. Vou ’n mielie sonder blare in foelie toe. 1-2 patats, in die skil gegeurde botter van jou keuse (resepte op bl. 23)

Vryf die patats met die botter in, draai in foelie toe en bak 45- 60 minute naby matige kole tot sag. Sny oop aan die bokant en stip met nog botter.

 ??  ?? 1
2 Meng roomkaas met verskillen­de soorte pesto en skep in die patats pleks
van die botter.
1 2 Meng roomkaas met verskillen­de soorte pesto en skep in die patats pleks van die botter.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa