FE­TA­KAAS EN TA­MA­TIES

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Groente -

2 groot sky­we fe­ta­kaas 2-4 heel knof­fel­hui­sies 4-6 ba­ba­ta­ma­ties aan die rank sout en pe­per na smaak

Plaas el­ke skyf kaas op ’n vel foe­lie. Ver­deel die k­nof­fel en ta­ma­ties tus­sen die kaas­sky­we, geur met die sout en pe­per en vou die foe­lie toe. Bak 10 mi­nu­te na­by ma­ti­ge ko­le tot die kaas ef­fens ge­smelt het.

3 4 5

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.