Huisgenoot Beste Resepte: Braai

GEBAKTE KOOL

-

1 savojekool

125 g spekvleis, gekap en gebraai

’n bietjie botter, gemeng met 5 ml (1 t) soppoeier van jou keuse

1 Sny kepe in die kool, druk die spek daarin en smeer die kool met die bottermeng­sel. 2 Plaas die kool op ’n vel foelie, voeg ’n bietjie water by en vou toe. Bak 20 minute naby warm kole tot sag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa