Huisgenoot Beste Resepte: Braai

BIELIE-KAASSAMPIO­ENE MET AVOKADOSOU­S

-

SAMPIOENE

8 groot bruin-sampioene sout en pas gemaalde swartpeper 15 ml (1 e) olyfolie skywe brie- of mozzarella­kaas AVOKADOSOU­S

1 avokado, fyn gedruk sap van 1 suurlemoen

60 ml (¼ k) mayonnaise sout en pas gemaalde swartpeper 1 Sampioene Plaas die sampioene op ’n dubbellaag tinfoelie en geur met die sout en peper.

2 Drup die olie oor, plaas ’n skyf kaas op elke sampioen en vou die foelie toe. Braai 10-12 minute op warm kole of tot die sampioene gaar is en die kaas gesmelt het.

3 Avokadosou­s Meng al die bestanddel­e en sit dit saam met die sampioene voor.

ELNA MATTHEUS PRETORIA, GAUTENG

 ??  ?? Dié smullekker bykos kan vir vegetaries­e gaste as hoofgereg voorgesitw­ord.
Dié smullekker bykos kan vir vegetaries­e gaste as hoofgereg voorgesitw­ord.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa