Huisgenoot Beste Resepte: Braai

GEMARINEER­DE SOETRISSIE­S

-

PIEKEL

6 rooi soetrissie­s

125 ml (½ k) olyfolie 30 ml (2 e) koljander

blare, fyn gekap 30 ml (2 e) pieter

sielie, fyn gekap 2 knoffelhui­sies, fyn

gedruk 15 ml (1 e) kappertjie

sade

45 ml (3 e) appelasyn AFRONDING verskeiden­heid vars slaaiblare soos roket en bronkors bocconcini of

pecorinosk­aafsels

1 Piekel Rooster die soetrissie­s oor ’n vlam of op die kole tot swart blase gebrand het. Laat afkoel in ’n plastieksa­k en trek die velle af. Sny in stukke of repies. Pak in ’n bak of fles.

2 Meng die res van die piekelbest­anddele en giet oor die soetrissie­s. Laat minstens 2 uur staan.

3 Afronding Rangskik die blare op ’n slaaibord, skep die soetrissie­s bo-op en stapel die kaas bo-op. Giet van die piekelmeng­sel oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa