Huisgenoot Beste Resepte: Braai

ROOSTERKOE­K

-

1 x basiese brooddeeg (resep regs) strooisel meel botter, gouestroop en gerasperde

cheddarkaa­s vir voorsit

1 Berei die deeg volgens die resep. 2 Knyp vuisgroott­e-balletjies van die deeg af en rol in die meel. Laat nog 15 minute rys.

3 Spuit ’n rooster met kossproei. Pak die roosterkoe­kballetjie­s daarop en braai 20 minute oor matige kole tot gaar. Draai gereeld om. Klop die broodjies aan die onderkant – as dit hol klink, is dit gaar.

4 Sit voor saam met botter en kaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa