Huisgenoot Beste Resepte: Braai

OKKERNEUT-BIERBROOD

-

1 pak (500 g) bruismeel

125-250 ml (½-1 k) semels

100 g okkerneute, baie grof gekap ’n paar heel okkerneute

1 blikkie (340 ml) bier plus nog

125 ml (½ k)

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n oondpan.

1 Meng al die bestanddel­e.

2 Skep die mengsel in die oondpan en bak 30-40 minute tot gaar.

3 Sit voor met botter.

Op die kole Lees die kassie op bl. 80.

 ??  ?? 2
2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa