Huisgenoot Beste Resepte: Braai

WITSJOKOLA­DE-ENAARBEI-FONDUE

-

2 LEWER 200 ML

SOUS Bereiding

5 minute Gaarmaakty­d

10 minute

SOUS

100 g witsjokola­de, in blokkies gebreek 125 ml (½ k) room

OM TE DOOP

aarbeie of bessies van jou keuse

Smelt die sjokolade en room. Ryg die aarbeie of ander bessies op stokkies en doop in die sjokolade.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa