Huisgenoot Beste Resepte: Braai

BRANDRISSI­E-SJOKOLADES­OUS

-

3 plakke (100 g elk)

brandrissi­e-sjokolade 100 ml room

VRUGTE

300 g aarbeie

6 kiwivrugte, in blokkies gesny 4-6 piesangs, in blokkies gesny 300 g vars kersies

METODE VIR ALBEI SOUSE

1 Souse Meng die bestanddel­e vir elke sous in ’n aparte gietysterp­ot oor effens warm kole. Lees die wenk links om te sien hoe om die souse weer te verhit en warm te hou.

3 Vrugte Pak die vrugte op ’n bord uit. Druk sosatiesto­kkies deur die vrugteblok­kies.

4 Doop die vrugteblok­kies in enige van die warm souse.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa