Huisgenoot Beste Resepte: Braai

SPAN VRYFMENGSE­LS SO IN

-

Pleks van vleis marineer kan jy dit met dié mengsels invryf voor jy dit braai. Dit is ook heerlik oor groente gesprinkel of meng dit met broodkrumm­els en sprinkel dit soos ’n kors oor hoender of tjops. Of meng dit met olie of jogurt tot ’n loperige pasta en span dit as ’n marinade in.

HOEVEEL HET JY NODIG?

○ 5 ml – 1 tjop of vis- of

hoenderpor­sie

○ 60 ml – 1 bees- of wildsfilet

○ 1 5-30 ml – heel vis ○ 45-60 ml – heel hoender ○ 80-125 ml – lamsboud

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa