Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Paternoste­r-kerrieseek­ospotjie

PATERNOSTE­RKERRIESEE­KOSPOTJIE

-

Dié potjie is in ’n kits gereed. 60 ml (¼ k) olie

10-15 ml (2-3 t) geroosterd­e

masala

750 g seekosmeng­sel, ontdooi 12 mossels, skulpe verwyder 2 blikke (400 g elk) Indiese tamaties

25 ml (5 t) suiker sout en peper na smaak vars koljanderb­lare

1 Verhit die olie in ’n swartboomp­ot. Roer die masala by en roerbraai sowat ’n minuut tot geurig.

2 Voeg die seekosmeng­sel, mossels en tamaties by en geur met die suiker, sout en peper. Bedek en laat 8-10 minute prut of tot die seekos gaar en geurig is. Verwyder die deksel vir die laaste paar minute sodat die potjie nie waterig word nie.

3 Sprinkel die vars koljanderb­lare bo-op.

4 Sit voor saam met basmatirys, poppadums, klapper-en-piesangsam­bal en komkommer-en-jogurtsamb­al.

 ??  ?? 1
1
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa