Huisgenoot Beste Resepte: Braai
KRY DIE KOLE REG
Pak so die perfekte vuurtjie
Die beste vure word met droë hout gepak. Koop die vars gekapte hout in groot maat: Dis meer bekostigbaar en jy kan dit op ’n plek bêre waar dit goed droog kan word.