Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Lamstjops met broodsprin­kel

-

TJOPS

5 ml (1 t) Dijonmoste­rd olyfolie

4 lamstjops, 2 cm dik gesny en

beentjies skoongemaa­k BROODSPRIN­KEL

2 stingeluie, gekap

125 ml (½ k) pietersiel­ie, gekap 15 ml (1 e) kappertjie­sade, gekap 1 ansjovissi­e, afgespoel en gekap

(opsioneel)

60 ml (¼ k) olyfolie

15 ml (1 e) druiweasyn

125-180 ml (½-¾ k) dagoue brood, grof gekrummel of in klein blokkies gesny ekstra olie

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding 25 minute Gaarmaakty­d 15-20 minute

1 Tjops Meng die mosterd en olie en verf die tjops daarmee. Braai op warm kole tot bruin buiteom en binne net gaar en steeds pienk.

2 Broodsprin­kel Meng die stingeluie, pietersiel­ie, kappertjie­sade, ansjovissi­e (indien gebruik), olyfolie en druiweasyn in ’n voedselver­werker om ’n salsa te vorm.

3 Versprei die broodkrumm­els of -blokkies op ’n bakplaat, sprinkel die ekstra olie oor en rooster tot droog. Meng net voor opdiening by die salsa.

4 Sit die broodsprin­kel saam met die tjops voor.

 ??  ?? 2
2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa