Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Klewerige hoendervle­rkies

-

SMEERSEL

125 ml (½ k) suurlemoen­sap 125 ml (½ k) sojasous

80ml( k) appelkoosk­onfyt 60 ml (¼ k) blatjang 3 knoffelhui­sies,

fyn gedruk

1 klein ui, gerasper HOENDER

16 hoendervle­rkies, op stokkies geryg suurlemoen­skyfies

1 Smeersel Meng al die bestanddel­e. 2 Hoender Seël die vlerkies oor warm kole. Verf mildelik met die sous en braai 15 minute tot gaar. Sit voor saam met suurlemoen­skyfies.

GENOEG VIR 4-6 MENSE

Bereiding 5 minute Braaityd 15 minute

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa