Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Mosterd-hoendervle­rkies

-

SOUS

15 ml (1 e) droë mosterd

2 ml (½ t) gerookte paprika

(of minder)

2 ml (½ t) elk droë knoffel- en

uievlokkie­s sout en peper

30 ml (2 e) sojasous

45 ml (3 e) heuning of stroop HOENDER

12 hoendervle­rkies, in stokkies gesny (foto 6 hierbo en nommer 2 in die kassie op die oorkantste bladsy)

1 Sous Meng al die bestanddel­e. 2 Hoender Smeer dit oor die vlerkies en braai 15 minute taamlik hoog bo matige kole.

 ??  ?? 6
6
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa