Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Chinese hoendervle­rkies

-

SOUS

15 ml (1 e) sesamolie 80-125 ml ( -½ k)

heuning

7-15 ml (½-1 e) Chinese

vyfspesery­poeier 45-60 ml (3-4 e) sojasous

HOENDER

16 hoendervle­rkies geroosterd­e sesamsaad

1 Sous Meng al die bestanddel­e.

2 Hoender Braai die vlerkies 15 minute oor matige kole terwyl dit deurentyd met die sous geverf word.

3 Verwyder die vlerkies van die braai en sprinkel die sesamsaad oor.

 ??  ?? 8
8
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa