Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Jamaikaans­e hoender

-

SMEERSEL

15 ml (1 e) elk wonderpepe­r

en swartpeper­korrels

15 ml (1 e) droë brandrissi­evlokkies paar takkies pietersiel­ie en

koljander

2 knoffelhui­sies, fyn gedruk 2 rooi brandrissi­es 2 stingeluie, gekap olyfolie

HOENDER

8 hoenderpor­sies sout KOMKOMMERS­AMBAL

1 komkommer, in klein blokkies gesny en die meeste saadjies uitgeskep ½ rooi-ui, gekap hand vol elk koljanderb­lare

en ment, gekap bietjie asyn en knippie

suiker, gemeng AFRONDING geroosterd­e klapper natuurlike volroomjog­urt naanbrood

1 Smeersel Maak die twee soorte peperkorre­ls fyn in ’n stamper en vysel. Voeg die res van die bestanddel­e vir die smeersel by, met net genoeg olie om ’n pasta te vorm. Vryf die smeersel in die hoender in en laat 12 uur marineer.

2 Hoender Geur die porsies met die sout. Braai op matige kole tot gaar. Draai gereeld en verf met die smeersel.

3 Komkommers­ambal Meng die komkommer, ui, koljanderb­lare en ment en giet die asynmengse­l oor.

4 Afronding Sit die hoender voor met komkommers­ambal, klapper, natuurlike volroomjog­urt en naanbrood.

GENOEG VIR

8 MENSE

Bereiding 20 minute Marineerty­d

12 uur Braaityd 35-45 minute

 ??  ?? 3
3
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa