Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Heel peri-peri-vis

-

80 ml (¹⁄₃ k) olyfolie 10 knoffelhui­sies, gekap

10 ml (2 t) fyn peri-peri-speserye 5 ml (1 t) rissievlok­kies

2 groen brandrissi­es, gekap

5 ml (1 t) komynsaad hand vol vars koljander, gekap

1 vis (800 g), skoongemaa­k sout en pas gemaalde swartpeper

1 Meng al die bestanddel­e behalwe die vis, sout en peper in ’n glasbak.

2 Geur die vis met die sout en peper en bedek dit liggies binne en buite met die speserymen­gsel. Laat dit 30 minute in die yskas rus.

3 Braai die vis 15-20 minute op ’n toeklaproo­ster oor matige kole. Draai halfpad om.

4 Sit voor saam met vars brood of ’n slaai.

COTY SURA KAAPSTAD, WESKAAP

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa