Kam­peer­kos

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

4 lam­sken­kels, in stuk­ke ge­saag sout en pe­per o­lie

3 uie, in rin­ge ge­sny 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 1 blik (410 g) ge­kap­te tamatie 1 ml (¼ t) droë o­ri­ga­num

750 ml (3 k) vleis­af­trek­sel

250 ml (1 k) rou rys

5 ml (1 t) bor­rie

1 Geur die sken­kels met die sout en pe­per en braai in ’n bie­tjie ver­hit­te o­lie in ’n swart­pot tot bruin. S­kep uit.

2 Braai die uie en k­nof­fel tot sag en glan­send. Voeg die sken­kels weer by.

3 Voeg die tamatie, o­ri­ga­num en vleis­af­trek­sel by en laat prut so­wat 2 uur oor lae hit­te tot die vleis sag is. 4 Voeg die rys by, s­prin­kel die bor­rie oor en geur na smaak met sout en pe­per. Meng. Laat prut nog so­wat 30 mi­nu­te tot die rys gaar en al die vloei­stof ge­ab­sor­beer is. As die rys nog nie gaar is nie, voeg meer af­trek­sel by en laat prut tot dit gaar is.

DOLORES ADAMS DURBAN, KWAZULUNATAL

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.