Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Vispotjie

-

30 ml (2 e) olyfolie

30 g botter

3 uie, grof gekap

4 knoffelhui­sies, fyn gekap sout en pas gemaalde swartpeper

2 kg seekosmeng­sel of 3-4 verskillen­de soorte vis,

in blokkies gesny

1-2 liter (4-8 k) seekosaftr­eksel

375 ml (1½ k) droë witwyn

5 ml (1 t) saffraan

150 ml pietersiel­ie, fyn gekap

25 ml (5 t) vars vinkel, fyn gekap

1 blik (410 g) gekapte tamaties

1 Verhit die olyfolie en botter in ’n plat swartboomp­ot en braai die uie en knoffel tot sag en deurskynen­d. Geur met die sout en peper.

2 Voeg die res van die bestanddel­e by die uiemengsel en bring tot kookpunt. Bedek.

3 Krap van die kole uit sodat die vis nie stukkend kook nie. Geur met sout en peper.

4 Laat sowat 30-40 minute stadig prut of tot gaar en geurig.

5 Sit voor met rys of brood.

 ??  ?? 3
3
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa