Huisgenoot Beste Resepte: Braai

10 MANIERE MET KEBABS

-

KRUISSKYF-KEBABS

60 ml (¼ k) olyfolie 5-6 knoffelhui­sies,

platgedruk seesout en pas

gemaalde peper 250 ml (1 k) Guinness-bier

500 g kruisskyf, in hapgrootte­blokkies gesny ’n paar lourier- of suurlemoen­takkies

1 Meng die olie, knoffel, sout, peper en bier. Giet oor die vleis en laat 1-2 uur marineer.

2 Maak die lourier- of suurlemoen­takkies skoon, maar laat ’n paar blaartjies aan die bopunte. Ryg ’n paar blokkies vleis aan elke takkie.

3 Braai 8-10 minute oor warm kole. Draai heeltyd om tot so gaar soos verkies.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa