Huisgenoot Beste Resepte: Braai

KERRIE-KORINGSLAA­I

-

SLAAI

500 ml (2 k) stampkorin­g of gort

1 groen soetrissie, in

blokkies gesny

1 rooi soetrissie, in

blokkies gesny 4 stingeluie, gekap 2 stele seldery, gekap 50 g okkerneute, gekap hand vol vars koljanderb­lare SLAAISOUS

250 ml (1 k) natuurlike

jogurt

45 ml (3 e) strooisuik­er 10 ml (2 t) suurlemoen­sap

15 ml (1 e) geroosterd­e

masala

10 ml (2 t) fyn komyn sout en pas gemaalde

swartpeper koljanderb­lare

1 Slaai Kook die koring of gort volgens die aanwysings op die pak. Spoel af en dreineer.

2 Meng die soetrissie­s, uie, seldery en okkerneute deur die koring of gort. Hou eenkant.

3 Slaaisous Meng al die bestanddel­e behalwe die koljanderb­lare.

4 Meng die sous deur die slaai, sprinkel die koljanderb­lare oor en sit voor.

VIOLET MASEKO SOSHANGUVE, GAUTENG

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa