Huisgenoot Beste Resepte: Braai
3 VERSKILLENDE BOLAE
A BOEREWORSFRIKKADEL-BOLAAG 45 ml (3 e) sondroëtamatiepesto 250 g boerewors, vleis uitgepers,
in frikkadelle gerol en gaargemaak 250 ml (1 k) gerasperde mozzarella
kaas
1 rooiui, in skywe gesny vars roketblare
B SEEKOSBOLAAG
60 ml (¼ k) soet brandrissiesous 250 ml (1 k) gerasperde mozza
rellakaas
250 ml (1 k) gaar seekosmengsel 2 knoffelhuisies, fyn gekap vars koljanderblare C GROENTE-BOLAAG
45 ml (3 e) sondroëtamatie
pesto
250 ml (1 k) gerasperde
mozzarellakaas 8 kersietamaties, gehalveer 250 g broccoli
1 roomkaasrol (50 g), in skywe
gesny vars basilie