Huisgenoot Beste Resepte: Braai

GROEN PESTO

-

50 g roketblare

50 g krulkoolbl­are (kale) hand vol basiliebla­re 3 knoffelhui­sies, fyn

gedruk

70 g amandels 50 g parmesaank­aas

(opsioneel) sout en peper

1 suurlemoen se sap en skil olyfolie

Plaas die roket, krulkool, basilie, knoffel, amandels, kaas (indien gebruik), sout, peper, suurlemoen­sap en -skil in die voedselver­werker en verwerk tot glad. Voeg net genoeg olie deur die tuit by om ’n loperige pasta te vorm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa