BROC­CO­LI-HOEN­DER­PAS­TEI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Rooivleis -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd:

15-20 min.

SOUS

125 ml (½ k) ma­yon

nai­se

250 ml (1 k) G­riek­se

of natuurlike jo­gurt

15 ml (1 e) ker­rie

poei­er

sout en pe­per

PAS­TEI

750 ml (3 k) gaar rys

(250 ml rou)

4-6 hoen­der­bors­fi­let­te of 1 heel hoen­der, gaar en ge­pluis

400 g broc­co­li,

ge­stoom

250 g fi­lo­deeg

30 ml (2 e) bot­ter,

ge­smelt

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C 1 Sous Meng die ma­yon­nai­se, jo­gurt en ker­rie­poei­er en geur met die sout en pe­per 2 Pas­tei Pak die helf­te van die rys, hoen­der en broc­co­li in lae in ’n oond­bak Skep die helf­te van die sous oor, her­haal die lae en ein­dig met die sous 3 Breek die fi­lo­deeg in stuk­ke en from­mel dit op Pak die deeg­stuk­ke styf teen me­kaar op die vul­sel Verf dit lig­gies met die bot­ter en bak 20 mi­nu­te tot deur­warm en tot die fi­lo­deeg bros is

Ge­bruik jo­gurt pleks van die sam­pi­oen­room­s­op van tra­di­si­o­ne­le hoen­der­pas­teie Dis ge­son­der

SPAARWENK

Vries oor­skiet­stuk­kies fi­lo­deeg en oor­skiet­hoen­der en ge­bruik dit vir pas­teie soos dié

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.