HOEN­DER MET MIE­LIES

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 45 min.

HOEN­DER

4-6 hoen­der­por­sies

sout en pas ge­maal­de

pe­per

20 ml (4 t) ge­rook­te

pa­pri­ka

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

MIE­LIES

4 heel soet­mie­lies

sout

2 rooi brand­ris­sies,

ge­kap

10 g vars kol­jan­der

blare, ge­kap

SOUS

60 ml (¼ k) suur­room

15 ml (1 e) lem­me­tjie

of suur­le­moen­sap

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C. Plaas ’n draad­rak­kie op ’n bak- plaat en be­spuit met kos­sproei. 1 Hoen­der Geur die hoen­der met die sout, pe­per en pa­pri­ka. Verf met die o­lie en pak op die draad­rak­kie. Roos­ter 45 mi­nu­te in die oond of tot gaar en bros. 2 Mie­lies Kook die mie­lies 10 mi­nu­te tot am­per gaar. Ver­hit in ’n rif­fel­pan en braai die mie­lies daar­in, of braai dit op warm ko­le tot ge­skroei. Geur met die sout en sprin­kel die brand­ris­sies en kol­jan­der­bla­re oor. 3 Sous Meng die suur­room en lem­me­tjie- of suur­le­moen­sap en geur met die sout. 4 Be­druip die mie­lies met die sous en sit saam met die hoen­der voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.