KLAP­PER­MELK-HOEN­DER­SOP MET GE­BRAAI­DE GEM­MER

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd: 40-45 min.

SOP

15 ml (1 e) o­lie

2 uie, ge­kap

2 ml (½ t) vars gem

mer, ge­ras­per

30 ml (2 e) geel

ker­rie­pas­ta

500 g hoen­der­bors­fi­let­te, in blok­kies ge­sny

1 blik (400 g) klap

per­melk

sout

GEM­MER

1 steel gem­mer

30 ml (2 e) o­lie

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C Spuit ’n bak­plaat met kos­sproei 1 Sop Ver­hit die o­lie in ’n groot ka­strol en braai die uie en gem­mer tot geu­rig Voeg die ker­rie­pas­ta by en roer­braai ’n paar se­kon­des 2 Voeg die hoen­der by en roer­braai ’n paar mi­nu­te Giet 1 li­ter (4 k) wa­ter by en laat prut 30 mi­nu­te of tot die hoen­der gaar is 3 Giet die klap­per­melk by, geur na smaak met die sout en laat dit nog 10 mi­nu­te sta­dig prut 4 Gem­mer Sny in­tus­sen die heel­steel-gem­mer in dun sky­fies Verf aan al­bei kan­te met die o­lie, pak op die bak­plaat en bak so­wat 10 mi­nu­te of tot die kan­te be­gin ver­kleur 5 Sit die sop saam met die gem­mer­sky­fies voor en rond af met vars kol­jan­der­bla­re in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.