FETAHOENDER MET GE­SKROEI­DE KOOL

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd:

30 min.

FETAHOENDER

4 hoen­der­bors

filette

sout en pas ge­maal

de pe­per

2 wie­le fe­ta­kaas,

ge­krum­mel

45 ml (3 e) son­ne­blom­saad, ge­roos­ter

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

KOOL

¾ kop­kool, in dun

sky­we ge­sny

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

skil van 1 suur

le­moen

45 ml (3 e) suur

le­moen­sap

4 knof­fel­hui­sies,

fyn ge­druk

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C Be­spuit ’n bak­plaat met kos­sproei 1 Fetahoender Kap die hoen­der­bor­sies plat­ter met die palm van jou hand Pak op die bak­plaat en geur met die sout en pas ge­maal­de pe­per 2 Meng die fe­ta­kaas en son­ne­blom­saad en ver­sprei oor die hoen­der Sprin­kel die o­lyf­o­lie oor Bak 15-20 mi­nu­te of tot gaar 3 Kool Pak die kool op ’n an­der bak­plaat Sprin­kel die o­lyf­o­lie, suur­le­moen­skil en -sap en knof­fel oor die kool Geur met sout en pas ge­maal­de pe­per 4 Ver­hoog die oond se tem­pe­ra­tuur tot 230 °C Roos­ter die kool 15 mi­nu­te in die oond of tot die kan­te van die kool be­gin skroei 5 Sit die hoen­der en kool saam voor en ook ge­roos­ter­de ta­ma­ties en suur­le­moen­wig­gies in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.