KERRIEVISBREDIE

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vis -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd: 25-30 min.

VIS

400 g vis­por­sies

sout en pas ge­maal

de pe­per

15 ml (1 e) o­lie

KER­RIE­SOUS

2 uie, in rin­ge ge­sny

15 ml (1 e) o­lie

15 ml (1 e) ge­roos

ter­de ma­sa­la

1 lou­rier­blaar

30 ml (2 e) heel pie

kel­vis­spe­se­rye

45 ml (3 e) ml sui

ker

125 ml (½ k)

wit­wyn­a­syn

1 Vis Geur die vis met die sout en pe­per Ver­hit die o­lie in ’n pan en braai die vis tot gaar Skep uit en hou een­kant 2 Ker­rie­sous Giet 500 ml (2 k) wa­ter in ’n diep pan Voeg die uie by en laat prut tot die uie sag is en die wa­ter am­per weg­ge­kook het 3 Voeg die o­lie by en braai die uie tot dit be­gin ver­kleur Voeg die ma­sa­la, lou­rier­blaar en pie­kel­vis­spe­se­rye by en roer­braai tot geu­rig 4 Meng die sui­ker en a­syn deur die uie en laat prut tot die sous ef­fens ver­min­der het 5 Pak die vis in die pan en laat dit 5 mi­nu­te lig­gies prut 6 Sit voor op rys saam met vars kol­jan­der­bla­re en lem­me­tjies in­dien ver­kies

S ’n Ste­wi­ge, vle­si­ge vis werk be­ter in ’n ker­rie­ge­reg as ’n dun­ner soort S Vir ek­stra groen­te kan jy ’n paar han­de vol spi­na­sie net voor op­die­ning deur die ge­reg roer

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.