KRUIE-SARDYNKOEKIES

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vis -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 25-30 min.

Ver­koel­tyd: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 10 min.

VIS­KOE­KIES

4 aar­tap­pels, ge­skil

en ge­kook

2 blik­ke (400 g elk) sar­dy­ne in ta­ma­tie­sous, gra­te ver­wy­der en grof ge­vlok

1 ei­er, ge­klits

1 ui, fyn ge­kap

1 knof­fel­hui­sie, fyn

ge­druk

5 ml (1 t) suur

le­moen­pe­per

10 ml (2 t) vis

spe­se­rye

10 g pie­ter­sie­lie,

ge­kap

45 ml (3 e) ge­kap­te

gras­uie

30 ml (2 e) suur

le­moen­sap

sout en pas ge­maal

de pe­per na smaak

o­lie vir vlak­braai

KRUIEKRUMMEL

2 ei­ers

60 ml (¼ k) melk

250 ml (1 k) brood

krum­mels

10 g pie­ter­sie­lie,

ge­kap

10 g kol­jan­der­bla­re,

ge­kap

ge­ras­per­de skil van

1 suur­le­moen

JO­GURT­SOUS

180 ml (¾ k) na

tuur­li­ke jo­gurt

30 ml (2 e) ma­yon

nai­se

10 g pie­ter­sie­lie,

ge­kap

1 Vis­koe­kies Druk die aar­tap­pels fyn en meng die res van die be­stand­de­le ver­sig­tig daar­by in 2 Kruiekrummel K­lits die ei­ers en melk saam en giet in ’n plat bak­kie Meng die brood­krum­mels, pie­ter­sie­lie, kol­jan­der en suur­le­moen­skil goed en plaas in ’n an­der plat bak­kie 3 Vorm koe­kies van die vis­meng­sel en doop elk­een ver­sig­tig in die ei­er­meng­sel en dan in die krum­mel­meng­sel Doop weer in die ei­er en dan weer in die krum­mels Pak op ’n bord en ver­koel min­stens 15 mi­nu­te 4 Ver­hit ’n bie­tjie o­lie in ’n kleef­vrye pan en braai die vis­koe­kies in sar­sies tot goud­bruin aan al­bei kan­te en deur­warm Drei­neer op kom­buis­pa­pier 5 Jo­gurt­sous Meng die jo­gurt, ma­yon­nai­se en pie­ter­sie­lie en geur met sout 6 Sit die vis­koe­kies voor saam met die jo­gurt­sous en suur­le­moen­wig­gies en ’n groen­slaai in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.