GE­ROOK­TE SNOEK MET PA­PA­JA-KORINGSLAAI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vis -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15-20 min.

Gaar­maak­tyd:

15 min.

SNOEK

1 heel lig­gies ge

rook­te snoek

sout en pas ge­maal

de swart­pe­per

30 ml (2 e) knof­fel

en-kruie-spe­se­rye

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

SLAAI­SOUS

60 ml (¼ k) ma­yon

nai­se

60 ml (¼ k) G­riek­se

jo­gurt

30 ml (2 e) suur

le­moen­sap

30 ml (2 e) ge­roos

ter­de ma­sa­la

KORINGSLAAI

375 ml (1½ k) ko

ring, gaar ge­kook

1 pa­pa­ja, ge­skil, ont­pit en in sky­fies ge­sny

20 g ro­ket­bla­re

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C. Voer ’n groot bak­plaat met tin­foe­lie uit en spuit met kos­sproei. 1 Snoek Plaas die snoek met die vel­kant na on­der op die bak­plaat. 2 Geur met die sout, pe­per en knof­fel-en­kruie-spe­se­rye. 3 Sprin­kel die o­lyf­o­lie oor en roos­ter 15-20 mi­nu­te of tot gaar. 4 Slaai­sous Meng al die be­stand­de­le. 5 Koringslaai Meng die slaai­sous deur die ko­ring en geur na smaak met sout en pe­per. 6 Meng die pa­pa­ja en ro­ket­bla­re lig­gies deur die slaai en sit voor saam met die snoek.

S Ver­vang die pa­pa­ja met man­go of per­ske. Ver­vang die ko­ring met gaar len­sies of ke­ker­ert­jies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.