PAPRIKASNOEK MET MEX­I­KAAN­SE BOONTJIESLAAI

sap van 1 lem­me­tjie 1 a­vo­ka­do (op­sio- neel)

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vis -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd: 15-20 min.

SNOEK

1 snoek, oop­ge­vlek

30 ml (2 e) ge­rook

te pa­pri­ka

sout en pas ge

maal­de pe­per

15 ml (1 e) lem­me­tjie­sap OF suur­le­moen­sap

15 ml (1 e) o­lie

SLAAI

1 blik (410 g) heel

pit­mie­lies

1 blik (410 g) rooi

boon­tjies

10 g vars kol­jan­der,

grof ge­kap

½ rooi-ui, ge­kap

2 brand­ris­sies,

ge­kap

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C Voer ’n bak­plaat uit met foe­lie en spuit met kos­sproei 1 Snoek Plaas die oop­ge­vlek­te snoek met die vel­kant na on­der op die bak­plaat Vryf die snoek met die pa­pri­ka in 2 Geur met die sout en pe­per en drup die lem­me­tjie- of suur­le­moen­sap en o­lie oor Bak 15-20 mi­nu­te of tot gaar 3 Slaai Meng al die be­stand­de­le en sit saam met die snoek voor

Par­ty­keer sny ’n mens ’n snoek vol ver­wag­ting oop, net om ag­ter te kom dis ’n pap snoek, of­te­wel ’n snoek met me­le­ri­ge, pap­pe­ri­ge vleis Dis on­ge­luk­kig baie moei­lik om ag­ter te kom of ’n snoek pap is voor jy hom oop­sny Die pap­heid word deur ’n or­ga­nis­me met die naam­ku­doa thyr­si­tes ver­oor­saak Ken­ners sê gro­ter snoe­ke is meer ge­neig om pap te wees as klei­ner vis­se Die or­ga­nis­me is nie sleg vir men­se nie, maar die teks­tuur van ’n pap snoek maak hom min­der lek­ker Ge­bruik dit eer­der in vis­koe­kies of vis­pa­tee

(Bron: SA Jour­nal of S­cien­ce, Nov / Des 2013)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.