FRAN­SE ROOS­TER­BROOD MET RI­COT­TA­KAAS

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 10-15 min.

VUL­SEL

300 g ri­cot­ta­kaas

50 g a­man­del­splin

ters

10 g vars pie­ter­sie

lie, ge­kap

10 g gras­uie, ge­kap

sout en pas ge­maal

de pe­per

1 ci­a­bat­ta­brood, in

8 dik snye ge­sny

EI­ER­MENG­SEL

6 ei­ers

60 ml (¼ k) melk

30 ml (2 e) bot­ter

60 ml (¼ k) heu­ning

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C 1 Vul­sel Meng die kaas, a­man­dels, pie­ter­sie­lie en gras­uie Geur met die sout en pe­per 2 Skep le­pels vol van die meng­sel op 4 van die snye brood Plaas die an­der snye bo-op soos met ’n toe­brood­jie 3 Ei­er­meng­sel K­lits die ei­ers en melk saam Hou die brood­jies ver­sig­tig by­me­kaar en doop in die ei­er­meng­sel Maak se­ker die he­le brood­jie is be­dek 4 Ver­hit die bot­ter in ’n pan en braai die brood­jies aan al­bei kan­te tot goud­bruin Pak op ’n bak­plaat en roos­ter nog 510 mi­nu­te in die oond tot deur­warm 5 Be­druip met die heu­ning Sprin­kel ek­stra ge­roos­ter­de a­man­del­splin­ters oor in­dien ver­kies

Ver­vang die ci­a­bat­ta­brood met ge­wo­ne wit­brood en ge­bruik ge­roos­ter­de son­ne­blom­saad pleks van die a­man­dels – dit is net so lek­ker!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.