EIERVRUGROLLETJIES

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20 min.

Gaar­maak­tyd:

30 min.

EI­ER­VRUG

2-3 groot ei­er

vrug­te

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

sout en pas ge­maal

de pe­per

KOES­KOES

375 ml (1½ k) koes

koes

2 wie­le fe­ta­kaas,

ge­krum­mel

10 g pie­ter­sie­lie,

ge­kap

sap van ½ suur

le­moen

SOUS

1 blik (410 g) ge­kap

te ta­ma­ties

15 ml (1 e) sui­ker

15 ml (1 e) ge­meng

de droë kruie

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C Smeer ’n bak­plaat met o­lyf­o­lie 1 Ei­er­vrug Sny die ei­er­vrug­te in die leng­te in lang, dun sky­we Pak op die bak­plaat, sprin­kel die o­lyf­o­lie oor en geur met die sout en pe­per Bak 15 mi­nu­te of tot net gaar 2 Koes­koes Plaas die koes­koes in ’n bak en be­dek met kook­wa­ter Maak die bak met kleef­plas­tiek toe en laat die koes­koes uit­swel 3 Vlok met ’n vurk en meng die fe­ta­kaas, pie­ter­sie­lie en suur­le­moen­sap deur Geur met die sout en pe­per 4 Sous Ver­hit die ta­ma­ties, sui­ker en kruie saam in ’n ka­strol en laat 10 mi­nu­te prut Geur met die sout en pe­per 5 Neem ’n op­ge­hoop­te eet­le­pel koes­koes­meng­sel in jou hand, druk dit saam in ’n bon­del­tjie en rol toe met ’n skyf ei­er­vrug Her­haal met die res van die koes­koes en ei­er­vrug 6 Sit voor saam met die ta­ma­tie­sous op po­len­ta in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.