Vark­tjops met ’n mos­terd-krum­mel­laag

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

SPAARWENK

Ge­bruik dagoue brood of brood­kor­sies vir die krum­mel­laag Dit werk net so goed

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd:

15-20 min.

TJOPS

4 vark­len­de­tjops

sout en pe­per

10 ml (2 t) Di­jon

mos­terd

15 ml (1 e) heu­ning

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

KRUM­MELS

4 snye wit­brood

15 ml (1 e) heel­kor

rel­mos­terd

10 g vars pie­ter­sie

lie

1 knof­fel­hui­sie, fyn

ge­druk

ERT­JIES

500 ml (2 k) be­vro

re ert­jies

30 ml (2 e) bot­ter

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C Plaas ’n draad­rak­kie op ’n bak­plaat en spuit met kos­sproei 1 Tjops Geur die tjops met die sout en pe­per Meng die mos­terd en heu­ning en verf oor die tjops 2 Krum­mels Pols al die be­stand­de­le in ’n voed­sel­ver­wer­ker fyn Druk die krum­mels aan die bo­kant van el­ke t­jop vas en pak op die draad­rak­kie Sprin­kel o­lyf­o­lie oor en roos­ter 15-20 mi­nu­te tot gaar 3 Ert­jies Kook die ert­jies tot gaar maar nie pap nie Meng die bot­ter deur en geur met sout en pe­per 4 Sit die tjops voor saam met die ert­jies en vars bron­kors en ge­roos­ter­de knof­fel in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.