Ta­ma­tie-en-ste­ak-slaai met bros spag­het­ti-bon­dels

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20 min.

Gaar­maak­tyd:

15-20 min.

SPAG­HET­TI

500 g spag­het­ti, ge­kook tot net gaar en ge­drei­neer

1 ei­er, ge­klits

30 ml (2 e) droë

I­ta­li­aan­se kruie

sout en pas ge­maal

de pe­per

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie

STE­AK

500 g ste­ak

30 ml (2 e) knof­fel

en-kruie-spe­se­rye

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

SLAAI­SOUS

30 ml (2 e) bal­se

mie­ke a­syn

60 ml (¼ k) o­lyf­o­lie

SLAAI

120 g ge­meng­de

slaai- of krui­e­bla­re

200 g ker­sie­ta­ma­ties, in ’n pan

ge­roos­ter

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C. 1 Spag­het­ti Meng die spag­het­ti, ei­er en kruie en geur met die sout en pe­per. 2 Ver­hit die o­lie in ’n pan en braai ho­pies van die spag­het­ti­meng­sel tot goud­bruin en bros aan al­bei kan­te. Laat dit op kom­buis­pa­pier drei­neer en hou een­kant. 3 Ste­ak Geur die ste­ak met die spe­se­rye en verf met die o­lie. 4 Ver­hit ’n pan en se­ël die ste­aks aan al­bei kan­te. Pak op ’n bak­plaat en roos­ter 5 tot 6 mi­nu­te of tot so gaar soos ver­kies. 5 Hou een­kant en laat min­stens 5 mi­nu­te rus. Sny in sky­fies. 6 Slaai­sous K­lits in­tus­sen die a­syn en o­lyf­o­lie saam. 7 Slaai Ver­sprei die slaai­of krui­e­bla­re, ta­ma­ties, ste­ak en bros spag­het­ti­bon­dels op ’n slaai­bord. Sit voor saam met die slaai­sous.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.