Len­sief­rik­ka­del­le met pes­to-spag­het­ti

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 1520 min.

Ver­koel­tyd: 30 min.

Gaar­maak­tyd: 1520 min.

FRIK­KA­DEL­LE

250 g bees­maal

vleis

250 ml (1 k) bruin­len­sies, ge­kook, OF 1 blik (410 g) bruin­len­sies, ge­drei­neer

1 ui, ge­ras­per

2 wor­tels, ge­skil en

ge­ras­per

2 snye bruin­brood,

kor­sies af­ge­sny en

in melk ge­week

1 ei­er

sout en pas ge­maal

de pe­per

125 ml (½ k) meel

PES­TO-SPAG­HET­TI

500 g spag­het­ti

15 g pie­ter­sie­lie

15 g ro­ket­bla­re

60 ml (¼ k) son­ne­blom­saad, ge­roos­ter

45-60 ml (3-4 e)

suur­le­moen­sap

125 ml (½ k) o­lyf

o­lie

ek­stra o­lyf­o­lie

1 Frik­ka­del­le Meng al die be­stand­de­le be­hal­we die meel Ver­koel 15 mi­nu­te in die ys­kas Vorm frik­ka­del­le en ver­koel nog 15 mi­nu­te 2 Pes­to-spag­het­ti Kook die spag­het­ti vol­gens die aan­wy­sings op die pak, drei­neer en hou een­kant 3 Pols die pie­ter­sie­lie, ro­ket, sa­de, suur­le­moen­sap en 125 ml o­lyf­o­lie in ’n voed­sel­ver­wer­ker fyn Meng die helf­te van dié pes­to deur die spag­het­ti saam met nog ’n goeie skeut o­lyf­o­lie 4 Rol die frik­ka­del­le in die meel en braai in ver­hit­te o­lie tot gaar 5 Skep die spag­het­ti in ’n op­dien­bak, ver­sprei die frik­ka­del­le bo-op en drup die o­ri­ge pes­to oor 6 Sit voor saam met par­me­saan­kaas en ba­ba­ta­ma­ties in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.