Spek-en-ert­jie-car­bo­na­ra

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

SPAARWENK

Ge­bruik ’n pak­kie spek­stuk­kies pleks daar­van om re­pie- of bladspek op te sny – dis goed­ko­per en net so lek­ker

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 5 min.

Gaar­maak­tyd: 2025 min.

500 g spag­het­ti

250 g spek, in stuk

kies ge­sny

2 knof­fel­hui­sies,

fyn ge­druk

250 ml (1 k) room

125 ml (½ k) G­riek-

se jo­gurt

250 ml (1 k) ert­jies

sout en pas ge­maal-

de pe­per

1 Kook die spag­het­ti vol­gens die aan­wy- sings op die pak Drei­neer, maar be­hou 60 ml (¼ k) van die kook­vloei­stof 2 Braai die spek­stuk­kies in ’n ver­hit­te pan, voeg die knof­fel by en braai ’n mi­nuut 3 Ver­laag die hit­te, voeg die room en jo­gurt by en laat sta­dig prut tot die sous ef­fens dik­ker is 4 Voeg die ert­jies by en geur met die sout en pe­per 5 Meng die sous, spag­het­ti en o­ri­ge kook­vloei­stof goed 6 Sit voor saam met ek­stra bros­ge- braai­de spek in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.