Spek-en-spruit­kool-slaai

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 10-15 min.

SLAAI

60 ml (¼ k) soet

brand­ris­sie­sous

250 g spek

300 g Brus­sel­se

sprui­te

300 g spi­na­sie, ste-

le ver­wy­der en ge-

snip­per

4 ei­ers, ge­kook of

ge­po­sjeer

SLAAI­SOUS

60 ml (¼ k) o­lyf­o­lie

30 ml (2 e) suur

le­moen­sap

2 ml (½ t) Di­jon

mos­terd

knip­pie sui­ker

sout en pas ge­maal

de pe­per

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C Plaas ’n draad­rak­kie op ’n bak­plaat en be­spuit met kos­sproei 1 Slaai Meng die brand­ris­sie­sous deur die spek en pak op die draad­rak Roos­ter 10-15 mi­nu­te tot gaar en tot die kan­te van die spek be­gin skroei 2 Sny die sprui­te in baie dun sky­fies Meng met die spi­na­sie in ’n meng­bak 3 Slaai­sous K­lits die o­lie, sap, mos­terd en sui­ker goed saam, geur met die sout en pe­per en giet oor die kool­meng­sel 4 Skep die slaai op ’n slaai­bord en sta­pel die spek bo-op Pak die ei­ers bo-op en sit voor S

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.