Varkste­aks met rooi-ui-bo­laag

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd:

20 min.

4 varkste­aks

sout en pas ge­maal

de pe­per

2 knof­fel­hui­sies, in

sky­fies ge­sny

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

2 rooi-uie, in sky­we

ge­sny

100 g moz­za­rel­la

kaas

10 g pie­ter­sie­lie,

grof ge­kap

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C Plaas ’n draad­rak­kie op ’n bak­plaat en spuit dit met kos­sproei 1 Geur die ste­aks met die sout en pe­per en pak op die draad­rak­kie 2 Sprin­kel die knof­fel en o­lie oor die ste­aks en braai 10 mi­nu­te in die ver­hit­te oond 3 Haal die ste­aks uit die oond en pak die uie en moz­za­rel­la bo-op Sprin­kel die pie­ter­sie­lie oor en bak nog 10 min 4 Sit die ste­aks voor saam met ’n ek­stra vars rooi-ui en kapokaartappel in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.